Wie is ons ?

Ons ouers op hul troudag – ons is baie dankbaar vir die opvoeding, sorg en liefde wat ons altyddeur van hul ontvang het – daar sal altyd tere en mooi herinnerings ons bybly.

Pa Faan en ma Gerrie Coetzee

Pa Albert en ma Annie Potgieter

Saam met ons kinders Agter Noel en Gerda, voor langs ma is Engela (jnr) en langs my is Janie – Ons is baie bevoorreg om ons kinders almal by ons te hê.
Saam met ons kleinkinders – vlnr agter is Gert, Braam en Christelle – middelry is Juan en Jennifer – daar het nog twee kleindogters bygekom na die foto geneem is – heerlik om die hele kroos by ons te kan hê.
Kleine Shadri is gebore op 24 Julie 2019 – pragtige poppie – tweede dogter van Shaun en Janie
Poplappie Amelia – gebore 16 September 2019 – pragtige dogterjie vir Michael en Gerda.